Tags: Brits, Pos, Latest, News, Sport,

Bosveld Karate Akademie volstoom aan die gang

Written by BritsPos. Posted in Sport

BRITS POS - BRITS - Met 195 swartgordels, 27 nasionale kampioene en 280 provinsiale karatekas kan daar met reg gesê word dat Bosveld Karate Akademie, onder die bekwame afrigting van hoof sensei Vernon Visagie (4de DAN) en sensei Marius Ferreira (6de DAN), een van die top karateklubs in die land is.

To read the full story, read our 08 January 2016 issue.

Gurian jaag soos die wind!

Written by BritsPos. Posted in Sport

BRITS POS - BRITS - Gurian Gouws, wat onlangs sy 10de verjaarsdag gevier het, gee ‘n  nuwe betekenis aan die spreekwoordelike “klein botteljies bevat groot gif,” wanneer hy met sy Ninja Midget die Mahem Oval Racetrack aan die brand jaag.

To read the full story, read our 11 December 2015 issue.