Tags: Brits, Pos, Latest, News, Sport,

Ron en Hans mág maar vlieg en land…

Written by BritsPos. Posted in Sport

BRITS POS - BRITS - Twee van Brits se voorste vlieëniers neem eerskomende naweek as lede van die Suid-Afrikaanse Proteaspan aan die Wêreld Presisie Vliegkampioenskappe in Denemarke deel, berig Tallie Taljard.

To read the full story, read our 10 July 2015 issue.

Geveerdes se uitslae

Written by BritsPos. Posted in Sport

BRITS POS - BRITS - Die ongure weer van die afgelope naweek het daartoe gelei dat die geveerdes van Brits Posduifklub afgelope naweek eers Sondagoggend vanaf Christiana gelos is.

To read the full story, read our 03 July 2015 issue.

Kansa relay for life

Written by BritsPos. Posted in Sport

BRITS POS - BRITS - Die beplanning vir Kansa se Relay for Life, wat op 25 en 26 September plaasvind is goed op dreef en daar word weer eens na nóg ‘n suksesvolle projek uitgesien. Die geleentheid vind vanjaar op Hoërskool Wagpos se veld plaasvind en begin amptelik Vrydagaand om 18:00 en eindig Saterdagoggend 06:00.

To read the full story, read our 26 June 2015 issue.