Tags: Brits, Pos, Latest, News, Sport,

Kansa relay for life

Written by BritsPos. Posted in Sport

BRITS POS - BRITS - Die beplanning vir Kansa se Relay for Life, wat op 25 en 26 September plaasvind is goed op dreef en daar word weer eens na nóg ‘n suksesvolle projek uitgesien. Die geleentheid vind vanjaar op Hoërskool Wagpos se veld plaasvind en begin amptelik Vrydagaand om 18:00 en eindig Saterdagoggend 06:00.

To read the full story, read our 26 June 2015 issue.

Goodwill verwerf ‘n silwer Comrades-medalje

Written by BritsPos. Posted in Sport

BRITS POS - BRITS - Goodwill Leburu, ‘n talentvolle atleet van Brits het onlangs die Comrades ultra marathon vir die eerste keer gehardloop en dié uitdagende wedloop in ‘n tyd van sewe-uur, 29 minute en 39 sekondes voltooi. Goodwill, ‘n oud-leerling van Hoërskool Brits en werknemer van Magalies Sitrus (sy hoof borg), het al talle suksesvolle wedlope op sy kerfstok. As lid van Hartbeespoort marathonklub was hy die enigste een van die klub wat die geleentheid gehad het om heelvoor, in groep A saam met al die elite-atlete te kon wegspring.

To read the full story, read our 26 June 2015 issue.

Geveerdes vlieg vanaf Wesselsbron

Written by BritsPos. Posted in Sport

BRITS POS - BRITS - Die duiwe van Brits Posduifklub het die afgelope naweek vanaf Wesselsbron met ‘n sterk noord-ooste kopwind, gevlieg en die volgende uitslae is van die klub ontvang.

To read the full story, read our 26 June 2015 issue.

Skool kry ruim skenking by Magaliesberg Sitrus

Written by BritsPos. Posted in Sport

BRITS POS - BRITS - Tebogo Laerskool net buite Brits, is as die begunstige van die Magaliesberg Sitrus se gholfdag geïdentifiseer en die leerlinge het onlangs ‘n ruim skenking ontvang.Volgens Riekie Diedericks, woordvoerder van Magalies Sitrus, word die gholfdag jaarliks ten bate van hulpbehoewende projekte in die Brits-omgewing aangebied. 

To read the full story, read our 26 June 2015 issue