Tags: Brits, Pos, Latest, News, Sport,

NW Boerboelskou hier in Brits

Written by elsabe. Posted in Sport

BRITS POS - BRITS - Die jaarlikse Noordwes-streek Boerboelskou en registrasie, aangebied deur die South African Boerboel Breeders Society (SABBS), vind aanstaande Saterdag, 3 Augustus 2019 vanaf 08:00 tot 16:00, by die NG Kerk Vorentoe, op Wolwekraal plaas.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 26 Julie 2019 uitgawe.

Bernard is die Afrika boogskiet-kampioen

Written by elsabe. Posted in Sport

BRITS POS - BRITS - Ons plaaslike boogskiet-kampioen, Bernard Badenhorst (13) is so pas ook as die nuwe Afrika-kampioen gekroon, nadat hy ‘n goue medalje tydens die African Regional Field Archery Championships (ARFAC), in Lusaka, Zambië verwerf het. 

Om die volle storie te lees, kyk na ons 12 Julie 2019 uitgawe.

Veerpyltjie-kampioene tref die teiken

Written by elsabe. Posted in Sport

BRITS POS - BRITS - Niël Jacobs en Ryno Steyn, twee lede van Smapers Veerpyltjieklub in Brits, is vir die Suid-Afrikaanse Bojanala-assosiasiespan gekies. Hulle is tans in Port Elizabeth waar hulle aan die SA’s deelneem. 

Om die volle storie te lees, kyk na ons 5 Julie 2019 uitgawe.