Tags: Brits, Pos, Latest, News, Sport,

Tiaan laat paaltjies tuimel

Written by elsabe. Posted in Sport

BRITS POS - BRITS - Tiaan Esterhuizen (13), ‘n gr.8-leerling van Die Hoërskool Wagpos, het onlangs Rustenburg Krieketklub se o.14-span tydens die Noordwes Dragons se klubliga in Potchefstroom verteenwoordig en baie goed presteer.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 31 Mei 2019 uitgawe.

Ritmiese gimnaste skitter

Written by elsabe. Posted in Sport

BRITS POS - BRITS - Die talentvolle ritmiese gimnaste van Brits Gimnastieskklub se Illusions Ritmiese Gimnastiek, het verlede naweek aan die finale Noordwes-uitdunne deelgeneem en baie goed presteer.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 24 Mei 2019 uitgawe.

Dansers van internasionale gehalte

Written by elsabe. Posted in Sport

BRITS POS - BRITS - Vier dansers van die Muses Dance Program in Brits, hulle afrigter en spanbestuurder het tydens die DanceStar Suid-Afrikaanse Dans-kampioenskappe vir die Suid-Afrikaanse dansspan gekwalifiseer en is tans in Porec, Kroasië waar hulle tot 29 Mei 2019, aan die DanceStar Wêreld Kampioenskappe deelneem.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 17 Mei 2019 uitgawe.

Trotse SA Saalperd-kampioene

Written by elsabe. Posted in Sport

BRITS POS – BRITS - Marcel van Staden, ‘n leerling van Hoërskool Brits en sy perd Nite Song het die Suid-Afrikaanse Groot Kampioentitel 5-gangperd kinder ryperdruiter, 18 jaar en onder verower tydens die Nasionale Saalperd Kampioenskappe wat einde April in Bloemfontein by die Bloemskou gehou is. Nite Song is ook as die Saalperd van die Jaar aangewys.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 10 Mei 2019 uitgawe.

Vroue-rolbalspelers op die wenpad

Written by elsabe. Posted in Sport

BRITS POS - BRITS - Die vroue van Brits Rolbalklub het onlangs in twee spanne aan die Gauteng Rolballiga deelgeneem, uitstekende spel gelewer en as algehele wenners in die tweede divisie geseëvier.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 3 Mei 2019 uitgawe.