Tags: Brits, Pos, Latest, News, Sport,

Bernard ‘n bobaas boogskut!

Written by elsabe. Posted in Sport

BRITS POS - BRITS - Met ‘n totaal van 12 Suid-Afrikaanse- en twee wêreld boogskietrekords op sy kerfstok, kan daar met reg gesê word dat die 13-jarige Bernard Badenhorst ‘n boogskut van formaat is.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 7 Junie 2019 uitgawe.

Tiaan laat paaltjies tuimel

Written by elsabe. Posted in Sport

BRITS POS - BRITS - Tiaan Esterhuizen (13), ‘n gr.8-leerling van Die Hoërskool Wagpos, het onlangs Rustenburg Krieketklub se o.14-span tydens die Noordwes Dragons se klubliga in Potchefstroom verteenwoordig en baie goed presteer.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 31 Mei 2019 uitgawe.

Ritmiese gimnaste skitter

Written by elsabe. Posted in Sport

BRITS POS - BRITS - Die talentvolle ritmiese gimnaste van Brits Gimnastieskklub se Illusions Ritmiese Gimnastiek, het verlede naweek aan die finale Noordwes-uitdunne deelgeneem en baie goed presteer.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 24 Mei 2019 uitgawe.