Dwelmhuis na vonnis gesloop
GEMSBOK-UPINGTON: Die Carltonstraat dwelmhuis in Upington is gesloop na twee dwelmhandelaars57 jaar gesamentlik in die tronk opgelê is
Die huis in Carltonstraat het bekendheid verwerf as een van die ergste toevlugsoorde vir dwelmverslaafdes en handelaars en is Vrydag gesloop na ‘n uitspraak van die landdroshof in Upington, toe twee van die mense wat die huis gebruik het, vir ‘n gesamentlike 57 jaar trunk toe gestuur is, het die Valke se woordvoerder Nomthandazo Mnisi gesê. To read more, read our 6 March 2020 issue