Vyf vas vir gesteelde vuurwapens

Posted in Jongste Nuus

GEMSBOK-KURUMAN: Vyf verdagtes is in hegtenis geneem ná ‘n multidissiplinêre operasie na die diesftal van 63 vuurwapens en ammunisie verlede maand. Die ontdekking van ‘n gesteelde vuurwapen en twee handradio’s het gelei tot die inhegtenisname van vyf verdagtes in Kuruman. To read the full story, read our  19 July 2019 issue