Tags: Gemsbok, Jongste, Nuus, Tuis,

Wat gaan aan by Hoerskool Kakamas?

Written by Elsa Jones. Posted in Tuis

GEMSBOK-KAKAMAS: Wat gaan aan by Hoërskool Kakamas?  Hierdie vraag het is in ‘n vorige skrywe aan Die Gemsbok gevra en die skoolhoof op daardie stadium, het sy werk verloor.

Dieselfde klaer vra weer dieselfde vraag, “ want ons skool is nou slegter daaraan toe as toe die genoemde skoolhoof nog die skoolhoof was. To read the full story, read 7 June 2019 issue.

Trio vas oor olifanttande

Written by Elsa Jones. Posted in Tuis

GEMSBOK-KURUMAN: Riaan Malgas (33), Albert Mosima-nyane (55) en Mothusi Joel Tshibithi (38) is deur die Kuruman-landdroshof skuldig bevind vir die hantering van olifante.

Die trio is op 8 Desember 2017 by die Kuruman-lughawe in hegtenis geneem deur die Valke se georganiseerde misdaad intellegensie afdeling nadat hulle probeer het om drie olifanttande ter waarde van R200 000 aan lede van die Valke te verkoop. To read the full story, read 10 May 2019 issue.

Sternham I/S amptelik geopen

Written by Elsa Jones. Posted in Tuis

GEMSBOK-GROBLERSHOOP: Leerders, ouers, opvoeders en belanghebbendes in die onderwyssektor was ewe opgewonde  toe die Noord-Kaapse premier, me Sylvia Lucas, amptelik die Sternham Intermediêre Skool in Groblershoop geopen het. To read the full story, read 26 April 2019 issue.

NK se R5,5 miljard sinkmyn openGEMSBOK-AGGENEYS: Pres. Cyril Ramaphosa sal Donderdag amptelik die R5,5 miljard-beleggingsinkmyn in die Noord-Kaap open, het die presidensie Sondag gesê. Die Gamsbergmyn naby Aggeneys is geleë in die mynbou sentrum tussen Sp

Written by Elsa Jones. Posted in Tuis

GEMSBOK-AGGENEYS: Pres. Cyril Ramaphosa sal Donderdag amptelik die R5,5 miljard-beleggingsinkmyn in die Noord-Kaap open, het die presidensie Sondag gesê.

Die Gamsbergmyn naby Aggeneys is geleë in die mynbou sentrum tussen Springbok en Pofadder en sal bydra tot werkskepping en vaardigheidsontwikkeling To read the full story, read 1 March 2019 issue.

 

Upington Lions vs Upt Dorp en Grobbies

Written by Elsa Jones. Posted in Tuis

Die Upington Lions het die naweek twee ZFM T20 wedstryde gespeel, waarvan hulle een gewen en een verloor het.

Wedstryd 1: Upington Lions speel teen Upington Dorp by College Oval. Kaptein Chris Voges wen die loot en besluit om eerste te kolf. Na ‘n stadige begin het die Lions sleg 16/0 lopies gehad in 6 beurte, maar die Lions het goed herstel danksy Corne Olivier se 48* nie uit en Marius Brewis se 30. Upington Lions eindig op 139/5 na 20 beurte. To read the full story, read 1 February 2019 issue.