Tags: Gemsbok, Jongste, Nuus, Tuis,

100 MW Karoshoek Solar One CSP-projek in NK in gebruik

Written by Elsa Jones. Posted in Tuis

GEMSBOK-KAROS: Die 100 MW Karoshoek Solar One-projek is verlede week in gebruik geneem.

Dit is die nuutste sukses in die regering se hernubare energie-onafhanklike kragproduserende verkrygingsprogram (REIPPPP).

Karoshoek is ‘n gekonsentreerde sonkragprojek (CSP) wat die son se energie “oes” deur ‘n reeks “gebuigde” spieëls. Deur hierdie energie te gebruik om ‘n hoë-temperatuur vloeistof te verhit, dryf die aanleg ‘n stoomturbine om die energie in elektrisiteit om te skakel.To read the full story, read our 14 December 2018 issue.

Kameeldoring Begraafplaas loop deur onder vandalisme

Written by Elsa Jones. Posted in Tuis

GEMSBOK-UPINGTON: Na vele klagtes die afgelope tyd van vandalisme by die Kameeldoring Begraafplaas wat buite Upington op die Keimoespad geleë is, het lesers vir ons foto’s gestuur en in briewe hul ontsteltenis uitgespreek.

Dit is skokkend hoe die grafstene verniel word. Grafstene lê op die grond en ander is stukkend. Daar is net ‘n algemene verval by die begraafplaas  To read the full story, read our 14 December 2018 issue.

 

KAEM: Augrabies Falls playground of the extreme

Written by Elsa Jones. Posted in Tuis

GEMSBOK-UPINGTON: The Kalahari Augrabies Extreme Marathon, a unique race filled with adventure and determination, was once again held in the beautiful and contrasting landscape of Augrabies Falls National Park. Long distance runners from  different countries participated in this year’s race. To read the full story, read our 26 October 2018 issue.

Veediewe word vasgevat

Written by Elsa Jones. Posted in Tuis

GEMSBOK-KEIMOES: Vyf verdagtes is in besit van vermoedelik gesteelde veeprodukte op Keimoes betrap. Die Skof A lede van die Keimoes SAPD  Sigbare Polisiëring het Woensdag net na 04:00 in die vroeë oggend-ure in Lennertsville Keimoes patrolliedienste gedoen toe hulle ‘n ver-dagte persoon met ‘n sak opmerk. To read the full story, read our 5 October 2018 issue.

 

Mes aanval by skool skok

Written by Elsa Jones. Posted in Tuis

GEMSBOK-UPINGTON: Die video van leerders van die Senior Sekondêre Skool, Carlton van Heerden, op Upington, wat in ‘n mesgeveg betrokke is, het die afgelope week die rondtes op sosiale media gedoen.

Kapt Jacques September, polisiewoordvoerder, het bevestig dat die voorval die afgelope week plaasgevind het. . To read the full story, read our 14 September 2018 issue.