Tags: Gemsbok, Jongste, Nuus, Tuis,

Kai !Garib sê oor krag

Written by Marina Scheepers. Posted in Tuis

GEMSBOK-KAKAMAS: Na aanleiding van berig “Beurtkrag vir Kai !Garib” van 9 Maart 2018 het die betrokke munisipaliteit, wat Kakamas, Keimoes en Kenhardt insluit, ‘n dringende persverklaring uitgereik om inwoners aan te maan om hulle agterstallige rekeninge te betaal, sodat die munisipaliteit hulle verpligtinge met betrekking tot dienslewering kan nakom.

 To read the full story, read our 23 Maart 2018 issue.

Legendariese rugby op Upington gespeel

Written by Marina Scheepers. Posted in Tuis

GEMSBOK-UPINGTON: Die Tafel Lager Griquas het Saterdag die DHL WP in ‘n titaniese stryd op die Mxolisi Dick Jacobs stadion die stryd aangesê. Die naelbyt hoofwestryd van die dag het rugby aanhangers op die punt van hul sitplek gehad met ‘n halftyd telling van 28 teenoor 14 in die Griquas se guns. Die hele dag se opwinding is beklemtoon met ‘n 40 teenoor 35 oorwinning in die  Griquas se guns.   - Foto’s deur Estè van Niekerk

To read the full story, read our 23  Maart 2018 issue.