Tags: Gemsbok, Jongste, Nuus, Tuis,

SDHF wil help met skoolgelde

Written by Marina Scheepers. Posted in Tuis

GEMSBOK-UPINGTON: Die SDHF is gestig met die doel om fondse in te samel vir die boere en gemeenskap in die Noord-Kaap wat geteister word deur die ergste droogte in ‘n lang tyd. Met die insameling van die fondse, wil die Studente Droogte Hulp Fonds hierdie boere help om hul kinders se skoolfondse en tersiere studies te help betaal.  Intussen het die SDHFF, saam met die Klipwerf Orkes en die Upington Vryburgers, ‘n heerlike dans gehou om fondse hiervoor in te samel. Die Vryburgers en Spur het 450 steaks gebraai. Eddie Roos  het R25 000 ‘n oorhandiging van Lewis gemaak. Klipwerf het ook ‘n  CD-kassie geskenk.   Dit is ‘n versamelaarsitem  met CD’s van Klipwerf vanaf hulle beginjare tot vandag. Dit is werklik iets besonders.   Enige donasies is welkom en kan in die volgende rekening betaal word:

SDHF, STANDARD BANK

REKENING NO: 408 2300 45

VERWYSING: SDHF / NAAM EN VAN

Kontak gerus Annemie Baard 072 110 9848 of Celeste Crafford 076 333 2556

To read more, read our 29 November 2019 issue

Russel takes 2nd at 20th KAEM

Written by Elsa Jones. Posted in Tuis

  Upingtons Russel Nugent came in second at the annual KAEM this past week with an impressive time of 27:25:08 . The Kalahari Augrabies Extreme Marathon (KAEM), known as the “Big Daddy” of ultra-trail marathons hosted 52 runners from 11 countries for the celebrations of their 20th event. The race  started on 12 October at 8:00 at the picnic area of SANPARKS Augrabies Falls National Park.  and finished on 18 October at the starting venue.This 7-day multi-stage and self-sufficient race that covered 250 kms, traverses trail routes across SANPARKS Augrabies Falls National Park, alongside the Orange River vineyards, through the Quiver Tree Forest as well as private farmlands.    The race results are available  on the website: www.kaem.co.za.   To read more, read our  25 Oct 2019 issue.

Gesteelde voertuig terug gevind

Written by Elsa Jones. Posted in Tuis

GEMSBOK-KAKAMAS:’n Gesteelde voertuig is bykans vier jaar na hy gesteel in die Vrystaat gesteel is, op Kakamas opgespoor.

 Konstabel Reginald Olivier, ‘n lid van die openbare orde-polisiëring (POP) in Upington, het inligting van ‘n informant ontvang dat daar ‘n gesteelde voertuig in Gingerstraat, Marchand by Augrabies is. To read more, read our  20 Sept 2019 issue.

HMO Kook

Written by Elsa Jones. Posted in Tuis

GEMSBOK-KAKAMAS: Die Hoërskool Martin Oosthuizen is nie net ‘n Landbouskool om mee rekening te hou nie, die talente en vaardighede van hulle leerders en onderwysers strek van die kombuis tot op die TV.

 HMO is onlangs genooi om aan KykNet Via se Skole Kook - kompetisie deel te neem. 

Hulle wag in spanning vir die uitslae en uitsending.  Datums sal deurgegee word. To read the full story, read our  09  August 2019 issue

 

 

Ma soek antwoode oor dogter se dood

Written by Elsa Jones. Posted in Tuis

GEMSBOK-UPINGTON: Ten spyte daarvan dat Margie Cloete met baie geduld die regte kanale gevolg het, voel sy steeds dat die omstandighede rondom haar dogter se dood bykans ‘n jaar gelede, haar weerhou van enige vrede en genesing.

Margie en haar seun het haar dogter, Genevieve, op 29 September verlede jaar na die Dr Harry Surtie Hospitaal se ongevalle geneem, want sy was baie deurmekaar. To read the full story, read 26 July 2019 issue