Mnr. Jannie du Bruyn vereer

Written by Elsa Jones. Posted in Skole

GEMSBOK-UPINGTON: Die Hoërskool Duineveld het onalngs een van hul mees geliefste Velties, mnr Jannie “Paddatjie” du Bruyn, vereer deur die singel by die Noord-kantoor te vernoem na hom asook ‘n monument ter ere aan hom te onthul.

Oom Jannie is op 1 Julie 2021 oorlede, maar sy nagedagtenis leef voort in elke Veltie wat met hom te doen gehad het deur die jare.

 “Danksy die breinkind van Dok Rooies Andrianatos, leef oom Jannie ook nou elke dag sigbaar in ons lewens weens die vernoeming van die singel en die onthulling van die monument,” sê Bernard Visser, bemarker vir die skool. hulle gesels, is dat hulle ’n gesin is wat weet hoe om te beplan, hard te werk en idees om te skakel in sukses .  To read more, read our 15 Oct 2021  issue.