Nuus: Plaaslik

LUR besoek SFM skole

Posted in Skole

GEMSBOK-UPINGTON:  As deel van die terug na skoolveldtog in die provinsie het die Noord-Kaapse LUR van Coghsta, Bentley Vass, vergesel van streekleiers van die ZFM Distrik, verskeie skole besoek om hul gereedheidstoestand te bepaal. .  To read the full story, read 18 January 2019 issue.

Young Paballelo pilot takes to the skies

Posted in Skole

GEMSBOK-UPINGTON: “Being in the pilot’s seat of an aeroplane was a dream come true for me.” said  the 19 year old, Xolile Mushungule from Paballelo, Upington,  after taking to the skies for the first time  at Wonderboom Airport in Pretoria recently.  To read the full story, read 18 January 2019 issue.

: LON bekoor

Posted in Skole

GEMSBOK-UPINGTON: Tydens kykNET se Sing in Harmonie-finale te Silver Star Casino, Krugersdorp, het die Laerskool Oranje-Noord se senior koor ‘n algehele derde plek behaal.  Hulle is ook tydens die geleentheid as kykerskeuse wenners aangewysTo read the full story, read 11 January 2019 issue.

Skool wen Gamarona boekklub trofee

Posted in Skole

GEMSBOK-KURUMAN: Joe Morolong Plaaslike Munisipaliteit het in samewerking met die JTG Departement van Sport, Kuns en Kultuur ‘n hand oor-seremonie van die Gamorona Boekklub Trofee by Baga-Phadima Hoërskool gehou.

Die Nasionale Biblioteek van Suid-Afrika (NLSA) het via sy uitreik-eenheid die Funda Mzantsi-projek begin om gemeenskappe te ondersteun en by te staan om boekklubs te vestig en te onderhou.. To read the full story, read our 30 November 2018 issue.