Karatekas presteer by SA proewe

Posted in Sport

Sensei Paul Steenkamp is baie tevrede met sy vier karatekas se prestasies wat hulle die afgelope maand behaal het vir hulle SA proewe in Kimberley. Die vier het hul provinsiale kleure behaal en gaan ons provinsie gedurende Augustus maand verteenwoordig in Johannesburg. To read the full story, read  15 March 2019 issue.