Uppies Dorp span wen T20

Posted in Sport

Wat ‘n aflsuiting van ‘n briljante seisoen. Uppies het die afgelope naweek teen Upington Lions te staan gekom in die T20 liga. Daar het 12 spanne deelgeneem aan die liga en elkeen is gedigte teenstanders. Uppies het 10 van hullle 11 uitspeel wedstryde gewen en bo aan die leer geeïndig.  Die semifinaal is teen Carltonians gespeel en die het Uppies met groot gemak gewen. Die finaal was nie anders gewees as die res van die wedstryde nie.. To read the full story, read 15 March 2019 issue.