HMO wen interskole 2019 teen Namakwa H/S

Posted in Sport

GEMSBOK-SPRINGBOK: Die  Hoërskool Martin Oosthuizen spog met vanjaar se interskole die trofee in hul vertoonkas . Hierdie jaar was Hoërskool Namakwaland op Springbok die gasheer vir die jaarlikse interskole tussen HMO en Hoërskool Namakwaland.  HMO se eerste span, het vanjaar behoorlik hul harte laat warm klop met hul wedstryd en uiteindelik as wenners uit die stryd getree met ‘n telling van 38 - 27. HMO Hokkie wen drie wedstryde van die dag, met die eerste span wat 8 - 0 oor Namakwaland seëvier. To read the full story, read 24 May 2019 issue.