Suksesvolle rolstoel sportdag gehou

Posted in Sport

GEMSBOK-UPINGTON: Louise de Jonge, fisioterapeut by Dr. Harry Surtie Hospitaal en die APD (assosiasie vir persone met gestremdhede) het die afgelope naweek ‘n uiters suksesvolle rolstoel sportdag gehou. Die doel van die sportdag was om bewustheid oor die verskillende tipes neurologiese kondisies en die leefwyse van rolstoel gebonde persone te bevorder. Die Mustang Rolstoel Rugbyspan van Bloemfontein het ook die dag bygewoon en hulle staal teen verskeie plaaslike spanne gewys. To read the full story, read our  02 August 2019 issue.