Dorp seëvier in sy laaste Superliga wedstryd

Posted in Sport

Die afgelope Saterdag (03/08) het Upington Dorp in sy laaste wedstryd tydens vanjaar se

Superliga uitgedraf. Die stryd was teen die Young Tigers van Calvinia op Dorp se tuisvelde.  Dorp het die kragmeting gewen met ‘n eindtelling van 59-24. To read more, read our  09 August 2019 issue