Crossfitters wys hul staal by The Battle

Posted in Sport

GEMSBOK-UPINGTON: Drie spanne van Upington CrossFit het die afgelope naweek aan The Battle in Krugersdorp deelgeneem. Hier moes die Upingtonse mans en vroue hulle fiksheid en stamina teen honderde ander spanne wys.  Daar is vir drie dae lank gewigte opgetel,  gespring, gebuk, gekreun en gekramp.   To read the full story, read our  02 August 2019 issue.