HMO Netbal is 2019 Medium-skole Liga wenners

Posted in Sport

Die Hoërskool Martin Oosthuizen op Kakamas se  0/14 en 0/15 netbal-spanne is die afgelope naweek as  mediumskole ligawenners gekroon.

Die o/14’s het in die semi-finale met H/S Hopetown afgereken waarna hulle H/S Hartswater in die finaal  12-11 gewen het. Die 0/15’s het met H/S Douglas in die semi-finaal afgereken en in die finaal, ook teen H/S Hartswater  17-10 die knoop deur gehaak. . To read more, read our  23 August 2019 issue