Hunter Walker, ‘n seun wat kán

Posted in Sport

GEMSBOK-UPINGTON: Gebore Upingtonner, Hunter Walker, het dit reggekry om op 9 jarige ouderdom vir Suid-Afrika in golf te verteenwoordig, hy verteenwoordig die RSA in karate en handhaaf ‘n 80% gemiddeld akademies, sowaar ‘n merkwaardige jong seun. 

To read the full story, read our 24 July 2015 issue.