Skelms by verkeersdepartement rig groot skade helder oordag aan

Posted in Latest News

RUSTENBURG HERALD – RUSTENBURG – Dit blyk asof die kriminele van Rustenburg slegs 15 minute nodig het om ‘n Toyota-bakkie oop te forseer en dan genoeg skade aan te rig om die motor onrybaar te maak en dit als sonder ‘n enkele ooggetuie reg voor die ingang van ‘n staatsinstansie.

To read the full story, read our 14 April 2017 issue.