Gemeenskap erg verdeeld oor skietbaan digby Mooinooi

Posted in Latest News

RUSTENBURG HERALD - MOOINOOI - Die gemeenskap van Buffelshoek op Buffelspoort net buite Mooinooi is erg verdeeld oor die bedrywighede van die Mooinooi Skietbaan wat sowat 18 maande gelede sy deure hier geopen het.

To read the full story, read our 14 April 2017 issue.