Learnfast open motorfietsbestuurskool

Posted in Community

RUSTENBURG HERALD – RUSTENBURG – Doen u dalk aansoek vir u motorfietslisensie? Stel u dalk belang om ‘n motorfiets te koop maar is u onseker of u gemaklik op een sal wees? Wel Learnfast-bestuurskool by Bergsig Akademie bied nou vir die inwoners van Rustenburg ‘n unieke geleentheid om nie net u motorfietsvermoë te verbeter nie maar ook om voor te berei vir die bestuurslisensietoets op ‘n unieke toetsbaan.

To read the full story, read our 15 September 2017 issue.