Brug, balk, spronge en vloer is maklik vir die DSK-leerders om uit te voer!

Posted in Schools

Hierdie Deutsche Schule Kroondal leerders het aan die Zone-toernooi in Eldoraige, Centurion deelgeneem. Verskeie provinsies het aan die toernooi deelgeneem en ons gimnaste het die Noordwes-provinsie verteenwoordig. Almal het uitstekend gevaar en hulle medaljes ontvang.

Lees meer HIER