Swartruggens Gekombineerde Skool benodig dringend u hulp asseblief!

Written by Liesl. Posted in Schools

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - "Swartruggens Gekombineerde Skool is ‘n klein plattelandse skool in Noordwes vir leerders van Graad RR tot Graad 12.
Alhoewel die geboue aan die Staat behoort moet die skool self die geboue en terrein in stand hou.
To read the full story, read our 28 May 2021 issue.