Larrie-superhelde se superkrag van omgee is massief

Written by Liesl. Posted in Schools

Op 7 Mei het Larries hande gevat en hulle waarde van Omgee baie mooi uitgeleef. Larries het ‘n insameling vir die Rustenburgse Dierebeskermingsvereniging (DBV) gehou. Leerders het hulle superhelde-pakkies aangetrek en vir die ingang, donasies vir die DBV gebring. Die onderwysers het ook goeie gees getoon en soos skoolkinders aangetrek. 
To read the full story, read our 14 May 2021 issue.

Larries Idioomdag

Written by Liesl. Posted in Schools

Larries is trots op hul taal. Op 22 April het al die Larrie-leerders die geleentheid gehad om ‘n idioom in fantasiedrag uit te beeld. Die idiome is met die grootste kreatiwiteit uitgebeeld. Die leerders word bedank vir hul entoesiasme en kreatiwiteit. Hulle het sommer op ‘n prettige wyse ‘n hele paar nuwe idiome aangeleer. Afrikaans is ons taal!
To read the full story, read our 30 April 2021 issue.

HFM Akademiese Top 10

Written by Zandre. Posted in Schools

Op Sondag 15 - Dinsdag 17 Maart het 39 leerders van Hoërskool Frikkie Meyer, vergesel deur me Martie Boshoff (adjunkhoof), mnr Tiaan Schmidt (departementshoof Wiskunde & Akademie hoof) en me Anmarie Moller (onderwyseres) besoek afgelê by ComAir in Kempton Park.

Lees meer HIER.