Dakar se Taye Perry by Larries

Written by Zandre. Posted in Schools

Taye Perry, ‘n energieke Dakar ‘oorwinnaar’ in die motorfiets-afdeling, het Vrydagmiddag die leerderraad van Larries kom toespreek. Larries en Laerskool Goudkop van Klerksdorp het ‘n gesamentlike leieropleiding gehad.

Lees meer HIER