• Bride of the year competition

Baie geluk aan hoofleiers

Posted in Schools

Baie geluk aan Nicole Walker met jou verkiesing as Hoofleier vir termyn 3, en Baie geluk aan Simeon Botha met jou verkiesing as Hoofleier vir termyn 3 by Laerskool Rustenburg.

Oom Paulskool presteer

Posted in Schools

Op 29 Mei 2019 het Oom Paulskool die jaarlikse Noordwes Redenaars vir ELSEN-skole aangebied. Die leerlinge het puik presteer en die skool is baie trots op hulle. Voor: Junior Redenaars: Yolandi Schoeman (O1 Afr), Khumo Baaboa (O1 Eng, Best O1 speaker), Andrew Breedt (J1 Beste Afr Juniorspreker), Tshiriletso Mokoka (J1 Eng Best Speaker), Tsholofelo Dithagwe (Y2 Eng), Britney Lundie (J2 Afr), Sheréze du Toit (Y3 Eng Best Speaker), Willie Coetzee (voorsitter seniors), Charlene Simpson (J4 Afr), Selaelo Mokone (Y4 Eng Best Senior Public Speaker for four years - an outstanding achievement), Theo van Wyk (voorsitter Juniors) en mnr Cas Combrink (hoof). Afwesig: Ane Loots (Beste J3 Afr spreker).

Lees meer in ons 14 Junie 2019 weergawe.

Vastrap Bybelvasvra vaar goed

Posted in Schools

Baie geluk aan Laerskool Vastrap se Bybelvasvra wat goed gevaar het tydens die Rapportryers se Bybelvasvra eerste rondte. Van links agter is Leila Cornelissen, Kevin Henwood, Lané Gerber, Karli du Plessis, Jade Davis, middel: Abrie Rocher, Mieke Enslin, Dané Cilliers, Kayla Reyneke en voor van links Marné Jacobs, Carli Schoonraad en Lee-Handri Martheze.

Lees meer in ons 7 Junie 2019 weergawe.