Accidents at Grenswag school

Written by Zandre. Posted in Schools

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG- In the early hours of Wednesday (4 September) yet another learner was hit by a taxi while attempting to cross the infamous R510 to get to Grenswag School.

Read more HERE

Baie geluk aan “babbelbekkies”

Written by Zandre. Posted in Schools

Koster Skool Gekombineerd wens die volgende babbelbekkies baie geluk met hul deelname aan die Radikale Redenaars, hulle het pragtig presteer. Van links: Danè Mostert, Minke van der Merwe, Mila Pretorius, Kriste-Lee Coetzee en Janè Combrinck.

Lees meer HIER.

Vastrap Tawwe Tone

Written by Zandre. Posted in Schools

Vastrap se Junior Revue-groep word die Tawwe Tone genoem en bestaan uit 65 leerlinge van graad 2-4. Hulle laat behoorlik die potte prut want hul gaan hierdie jaar “kook”! “Masterchefs” in werking.

Lees meer HIER