Vastrap vlymskerp tydens Artisticulta Redenaars-finaal

Written by Zandre. Posted in Schools

Op die foto verskyn al die Vastrappers wat aan die finaal van die Artisticulta-redenaarskompetisie deelgeneem het. Van links agter is Antonelle de Villiers (graad 5), Anhelina van der Merwe (graad 5), Nieke Enslin (graad 6 - behaal ‘n vyfde plek in die Onvoorbereide skryf), Chanè van der Wal (graad 5), middel: Jourise van Wyk (graad 4), Inay Conradie (graad 3), Wiehan Geldenhuys (graad 3), Rapelang Leshomo (graad 5), Amè Potgieter (graad 7) en voor van links Nieke Pretorius (graad 2 - behaal ‘n algehele vyfde plek), Catherine Oelofse (graad 1), Christopher Oelofse (graad 1) en Calista Read (graad 1).

Lees meer in ons 19 Julie 2019 weergawe.