Op 29 Mei 2019 het Oom Paulskool die jaarlikse Noordwes Redenaars vir ELSEN-skole aangebied. Die leerlinge het puik presteer en die skool is baie trots op hulle. Voor: Junior Redenaars: Yolandi Schoeman (O1 Afr), Khumo Baaboa (O1 Eng, Best O1 speaker), Andrew Breedt (J1 Beste Afr Juniorspreker), Tshiriletso Mokoka (J1 Eng Best Speaker), Tsholofelo Dithagwe (Y2 Eng), Britney Lundie (J2 Afr), Sheréze du Toit (Y3 Eng Best Speaker), Willie Coetzee (voorsitter seniors), Charlene Simpson (J4 Afr), Selaelo Mokone (Y4 Eng Best Senior Public Speaker for four years - an outstanding achievement), Theo van Wyk (voorsitter Juniors) en mnr Cas Combrink (hoof). Afwesig: Ane Loots (Beste J3 Afr spreker).
Lees meer in ons 14 Junie 2019 weergawe.