Vastrap Bybelvasvra vaar goed

Written by Zandre. Posted in Schools

Baie geluk aan Laerskool Vastrap se Bybelvasvra wat goed gevaar het tydens die Rapportryers se Bybelvasvra eerste rondte. Van links agter is Leila Cornelissen, Kevin Henwood, Lané Gerber, Karli du Plessis, Jade Davis, middel: Abrie Rocher, Mieke Enslin, Dané Cilliers, Kayla Reyneke en voor van links Marné Jacobs, Carli Schoonraad en Lee-Handri Martheze.

Lees meer in ons 7 Junie 2019 weergawe.

Grenville High School

Written by Zandre. Posted in Schools

These three learners of Grenville High School qualified at Provincial to proceed to National. Pictured here are Calvin Chibwe, Mr Archie Nyanyiwa, Amogelang Ramafoko and Odirile Nkone.

Read more in our 31 May 2019 edition.

 

Baie geluk Zandré en Braydan!

Written by Zandre. Posted in Schools

Zandré en Braydan Myburgh van Laerskool Silwerrand was uitgenooi om deel te neem aan die Arnold Arts Festival wat vanaf 17-19 Mei gehou was by die Crawford Collage in Sandton. Op Saterdag,18 Mei 2019, het beide eerste plekke behaal en goue medaljes ontvang in hulle ouderdomskategorieë en deurgedring na die finaal wat op Sondag 19 Mei gehou was.

Viva Primary School

Written by Zandre. Posted in Schools

Soccer boys senior: Tshiamo Moleba, Neo Molabe, Thato Melanzi, Remofilwe Moshe, Katlego Mokotedi, Kago Mogapi, Prince Tshambo, Ofentse Mabaso, Thoriso Bakae, Omphemetse Bapela and Victor Ngada.

Read more in our 17 May 2019 edition.

Magalieskruin se Jeugleiers vir 2019

Written by Zandre. Posted in Schools

“Tydens die onlangse Presidentsverkenner-eksamen in April, het ons die geleentheid aangegryp om Magalieskruin Voortrekkers se kommandojeugleiers af te neem in ons formele drag. Derik Ferreira en Nerine Pretorius is ons voorlopers vir 2019. Derik is die seun van Tommie en Karin Ferreira en Nerine is die dogter van Hannes en Leandri Pretorius. Beide is in graad 12 en het die Presidentsverkenner-eksamen met groot sukses afgelê”.

Lees meer in ons 10 Mei 2019 weergawe.