Amanda Smit kuier by VLU Kashané-aandtak

Posted in VLU news

Amanda Smit het onlangs die Vrouelandbou-unie Kashané-aandtak besoek en die lede en vriende meer oor persoonlike belasting vertel. Op die foto verskyn Johan Graham, Daleen Roos, Amanda Smit en agter van links Theresa Graham, Marie Williams, Paul Coetzer, Charmaine Olivier, Isobel Pieterse, Ansie Baxster en Amy Janse van Vuuren.

Lees meer HIER.