Interessante demonstrasie by VLU Kashané-aandtak

Posted in VLU news

Charmaine Olivier bedank Martie Willemse vir die demonstrasie oor “Hout horisontaal met vetplante” tydens die onlangse vergadering van die VLU Kashané-aandtak. Dit was ‘n baie interessante demonstrasie.

Read the full page HERE.