• banner
  • IOPSA Banner2
  • IOPSA Banner3
  • IOPSA Banner4
  • IOPSA Banner5

    Pam besoek VLU Rustenburg-tak

    Posted in VLU news

    Tydens die Februarie-vergadering vereer die presidente van NWVLU, mev Pam van Rensburg, die Rustenburgtak met`n besoek. Sy deel die geskiedenis van die VLU vanaf beginjare met die dames. Ann Fitzgerald bedank mev van Rensburg.

    Lees meer in ons 8 Maart 2019 weergawe.

     

     

    Kashané VLU-aandtak volstoom aan die gang

    Posted in VLU news

    Kashané VLU het onlangs vergader en is klaar volstoom aan die werk vir 2019. Hulle is ‘n aandtak spesiaal gestig vir werkende dames wat graag deel van VLU wil wees. U word vriendelik genooi om hulle te kontak en by hulle aan te sluit. Kontak vir Charmaine by 083 469 5505. VLU se leuse is die opvoeding van die volwasse vrou.

    Lees meer in ons 25 Januarie 2019 weergawe.

    Kashané VLU-aandtak sluit af

    Posted in VLU news

    Kashané VLU-aandtak het so bietjie gaan kuier in Hawaii vir die jaar se afsluiting. Na die jaar se werksaamhede kon die lede heerlik ontspan. Van links is Ansie van Wyk, Anja Zulawnik, Joan Zulawnik, Charmaine Olivier, Estelle Grundling, Theresa Graham, Marie Williams en Daleen Roos.

    Lees meer in ons 21 December 2018 weergawe.