Kashané-aandtak by SAVLU Kongres

Posted in VLU news

Twee lede van Kashané VLU-aandtak het die SAVLU Kongres wat in Windhoek gehou is bygewoon. Twee-en-tagtig Lede van Suid-Afrika het die Kongres bygewoon, 11 lede was van Noordwes. Ongeveer 60 lede van Namibië het die Kongres bygewoon. Die Kongres word net elke 21 jaar in Windhoek gehou. SAVLU het meer as 5000 lede. Op foto van links is Marie Williams en Charmaine Olivier.

Marikana VLU by kongres

Posted in VLU news

Gaste tydens die VLU Marikana-tak se onlangse vergadering: Istella van Rhyn-Nel (voorsitter), Chantel Krause (Mev Rustenburg), Elsa Doubell (organiseerder Mev Rustenburg), Corene Jooste (gasvrou), Pam J van Rensburg (gasvrou), Rita Colyn (kompetisie-beoordelaar).

Lees meer in ons 5 Oktober 2018 weergawe.