• banner
  • IOPSA Banner2
  • IOPSA Banner3
  • IOPSA Banner4
  • IOPSA Banner5

    VLU Marikana-tak

    Posted in VLU news

    Desire Ellis, Anne Nanni en Martie Willemse. Anne Nanni het ‘n praatjie gegee oor Moringa wat ‘n baie insiggewende praatjie was tydens die Vrouelandbou-unie Marikana-tak se onlangse vergadering. Enige dames wat belangstel in VLU-aktiwiteite kan vir Martie Willemse by 083 345 8752 of Annatjie Diedericks by 060 920 9487 skakel.

    Lees meer HIER

    VLU Volmoed-dames vou proteas

    Posted in VLU news

    Tydens VLU Volmoed-tak se afgelope vergadering het Suzi Krobath die dames geleer om die lieflikste proteas uit ou boeke te maak. Almal het die oggend terdeë geniet. Volmoed-dames spog met hulle handewerk: Anna-Marie Venter, Netta Louw, Rebecca Malepe en agter is Priscilla Motsisi, Emma Benecke, Santie de Wet, Betsie Kruger en Helen Heffill.

    Lees meer in ons 21 Junie 2019 weergawe.