Primary Schools
Secondary Schools

Musiekstudente presteer

Posted in Schools

Gary Impey het baie goed presteer in die afgelope musiekteorie-eksamens van Unisa. Hy slaag die Graad 1-eksamen met lof en behaal 98%. Sy naam verskyn ook op die Ererol van Uitblinkers van Unisa. Baie geluk Gary!

Lees meer in ons 12 Januarie 2018 weergawe.