Minister van Polisie appèlleer teen hofuitspraak oor vuurwapens

Posted in Latest News

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - In verlede week se uitgawe van Rustenburg Herald het mnr Carl Arnold - Rustenburgse prokureur en adjunkpresident van die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging berig dat die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging (SAJWV) die hofaansoek teen die minister van SAP op dramatiese wyse gewen het. Regter Ronel Tolmay het op 4 Julie 2017 haar uitspraak in die saak gelewer welke in kort die volgende bepaal het: