• E Car Headlights R3 Mobile 04
  • E Car Headlights R3 Mobile 05
  • E Car Headlights R3 Mobile 06

Kleuter erg vermink

Posted in Latest News

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - ‘n Kleuter van die stad is op die herstelpad nadat sy verlede week deur haar oupa se hond in die gesig gebyt is. Nicolette du Toit (2) het pas haar eerste laserbehandeling gekry en begin nou binnekort met fisioterapie nadat sy verlede Dinsdag (7 Mei) erge gesigbeserings opgedoen het toe haar oupa se Staffordshire Bull Terrier haar gebyt het.
To read the full story, read our 17 May 2019 issue.