Kleuter se ouers weer in hof

Posted in Latest News

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - ‘n Ouerpaar wat daarvan verdink word dat hul tweejarige dogtertjie onder hul toesig verkrag is, het verlede week weer in die hof hier verskyn.

Lees meer HIER.