Bekende perdeterapeut deur diefstal lamgelê

Posted in Latest News

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Seker een van die Rustenburg-omgewing se bekendste perdeterapeutiese spesialiste, In Touch Therapy by Boschfontein net buite Rustenburg, het feitlik onmeetbare skade opgedoen toe die onderneming in die vroeë oggendure van Dinsdagoggend, 6 Augustus, deur diewe beroof en van derduisende rande se uiters gespesialiseerde toerusting gestroop is.
To read the full story, read our 09 August 2019 issue.