Losloperhonde het buurt op hol

Posted in Latest News

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Nadat twee boelhonde ‘n gat in bure se hek gebyt het, die gesin se Bostonterriër deur die gat gesleep het en die eenjarige hondjie op die sypaadjie verskeur het, is inwoners van die omgewing in rep en roer.
To read the full story, read our 16 August 2019 issue.