Honde het steeds buurt op hol

Posted in Latest News

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Nadat Rustenburg Herald verlede week berig het oor die twee boelhonde (pit bulls) wat ‘n Boston terriër in Frangipanilaan, Safarituine, doodgebyt het, het verskeie ander inwoners van die strate rondom Frangipanilaan met soortgelyke klagtes teenoor die honde vorendag gekom.
To read the full story, read our 23 August 2019 issue.