Dankie

Posted in Sport

Die Slote Bundu Trails en Hervormde Kerk Rustenburg-Suid wil graag almal wat die naweek se MX/ATV Funduro met hulle gedeel het, bedank vir ‘n super-lekker, hoogs suksesvolle dag. Elke deelnemer, besoeker, beampte en veral die borge word hartlik bedank. Baie geluk aan die verskillende klasse-wenners. Jaco Nel, Bertus Bylsma, Stefan Botha en Corné Saaiman. Maar onthou ook die “Mudfest” wat op 26 November 2016 plaasvind. Sien julle daar.

To read the full story, read our 30 September 2016 issue.