News: Local

Beleërde Shaun Abrahams moet pak

Posted in Latest News

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Politieke partye, vooraanstaande sakelui en privaatindividue het positief reageer op die nuus dat Suid-Afrika se omstrede direkteur van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) Shaun Abrahams, gelas is om sy kantoor te ontruim en die dienste van die NVG onmiddellik te verlaat nadat hy sy appèlaansoek in die SA Grondwetlike Hof om ‘n Hooggeregshofbeslissing vroeër waarin bevind is dat sy aanstelling deur oudpresident Zuma irrasioneel was, tersyde te stel, met koste van die hand gewys is.

To read the full story, read our 17 August 2018 issue.

 

“Phenomenal Woman 2018”

Posted in Latest News

RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - Die “Phenomal Woman 2018” geleentheid is onlangs by Hedgehog’s Nest aangebied en tydens die geleentheid het Willem Botha, bekende sanger opgetree as kunstenaar, modelle het pragtige rokke van Lianél Schwartz Couture vertoon, Nadia Beukes, aktrise het ‘n motiveringspraatjie gelewer en Arina de Witt, sangeres was die programleier tydens hierdie spoggeleentheid.

Lees meer in ons 10 Augustus 2018 weergawe.