News

Wapeneienaars moet wakker slaap

Posted in Latest News

RUSTENBURG HERALD - LICHTENBURG - Die ANC-LP en voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor polisie, Francois Beukman, het sy beslissende stem gebruik teen ‘n private ledevoorstel om vuurwapeneienaars wat nagelaat het om hul vuurwapenlisensies betyds te hernieu, te beboet sonder dat hulle kriminele rekords sou kry.
To read the full story, read our 07 December 2018 issue.