• banner
  • IOPSA Banner2
  • IOPSA Banner3
  • IOPSA Banner4
  • IOPSA Banner5

    RHS se Eerste-dogtershokkiespan dring deur na Noordvaal

    Posted in School Sport

    Die Eerste-dogtershokkiespan van Hoërskool Rustenburg het deurgedring na Noordvaal en neem op 1 - 3 Augustus aan die Noordvaal-kampioenskappe in Ermelo deel. Van links agter is Arene Botha, Nicole Erwee, Rialet Visser, Teagan Stoltz, me Danielle Smith (afrigter), Leani Bester, Marizaan Roothman, Chané van Heerden, Nolene Pretorius (o/k), Danielle Habedank en voor van links is Surette Enslin (k), Chanel de Gouveia, Shané Enslin, Yoke de Bruyn, Shevern Weiss en Kaylin Jacobs.

    Lees meer in ons 21 Junie 2019 weergawe.